Waterkloof-lugmag uitstalling stel SA vermoëns ten toon

Sep 20, 2024
1 min read
President Cyril Ramaphosa het ‘n toer van die uitstallings by die Waterkloof-lugmagbasis in Centurion gelei. Volgens hom sal die Africa Aerospace and Defence Trade and Exhibition Show die land se skeppings en tegnologiese vermoëns ten toon stel. Die uitstalling bemark Suid-Afrikaanse maatskappye en innovasie aan die internasionale mark as aantreklike oplossings vir unieke verdedigings- en veiligheidsprobleme. Hy het bygevoeg dat die uitstalling ook die Suid-Afrikaanse Weermag van innoverende idees sal voorsien om die weermag te verbeter en te versterk.








Comments