top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Werknemers sal nie hul werk as gevolg van regstellende aksie verloor nie

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • May 30, 2025
  • 1 min read

Die Departement van Werk en Arbeid het gerugte ontken dat werkernemers as gevolg van regstellende aksie ontslaan sal word. Die Departement se adjunkdirekteur van Werksbillikheid, Niresh Singh, het tydens ‘n werksbillikheidstoer in Durban gesê mense is verkeerd ingelig oor die Gewysigde Wet op Werksbillikheid. Volgens Singh is die gewysigde wet daarop gemik om, in terme van die ekonomies aktiewe bevolking, die werkplek in lyn met die demografie van die land te transformeer.

 
 
 

Comments


bottom of page