top of page

Wes-Kaapse leeus kom veilig in die Vrystaat aan

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Jan 21
  • 1 min read

Na 'n lang en uitputtende 18-uur lange reis van Stanford in die Wes-Kaap na Bethlehem is vyf leeus van die Panthera Africa Big Cat Sanctuary veilig by die Lionsrock Big Cat Sanctuary in die Vrystaat.


DFA berig Panthera Africa Big Cat Sanctuary was gedwing om sy diere te ontruim nadat verwoestende brande deur die Overberg-gebied in die Wes-Kaap gewoed het.


Volgens Four Paws het elke leeu ‘n veeartsenykunidge ondersoek ondergaan om hul algemene gesondheidstoestand te bepaal, en om hulle vir die lang reis voor te berei.


Die leeus is in aanpassingskampe vrygelaat waar hulle gemonitor sal word. 


FOTO: Skermgreep
FOTO: Skermgreep


Comments


bottom of page