Wysigings aan die skoolkalenderbeleid is vrygestel
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- Nov 21
- 1 min read
Voorgestelde wysigings aan die skoolkalenderbeleid is deur die Departement van Basiese Onderwys vrygestel.
Volgens die departement is die doel om ‘n enkele, volledige belynde nasionale skoolkalender te skep.
Die departement se Terence Khala sê die hersiening verwyder verouderde reels, en skrap die langdurige kus- en binnelandse klusterstelsel.
Terence Khala
Dit beteken dat alle provinsies dieselfde kwartaaldatums sal volg.






Comments