top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Zondo ontvang eregraad by die UV

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Mar 31, 2025
  • 1 min read

Voormalige hoofregter, Raymond Zondo, sal ‘n eregraad tydens die Universiteit van die Vrystaat (UV) se gradeplegtighede by die Bloemfontein-kampus ontvang. Luidens ‘n aanlyn artikel is hierdie gesogte erkenning 'n bewys van sy uitstaande bydraes tot die samelewing, akademie en die verbetering van die mensdom. Zondo, wat Augustus 2024 afgetree het, het talle toekennings ontvang, insluitend die Sydney en Felicia Kentridge-toekenning vir diens aan die reg in Suider-Afrika. Die UV se visekanselier en rector, prof Hester Klopper, se hulle is geëerd om erkenning te gee aan nie net die oud-regter nie maar ook aan Joyce Siwani en prof Toyin Falola, wat ook tydens die gradepletighede hul eregrade sal ontvang.

 
 
 

Comments


bottom of page