top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Zuma bly in die hospitaal

Writer: Saamgestel deur Jana Roos
Saamgestel deur Jana Roos
Oct 9
1 min read

Die familie van die voormalige president, Jacob Zuma, sê hy is steeds in die hospitaal.


News24 berig dat Zuma in KwaZulu-Natal gehospitaliseer is en dat staatsdokters nou sy behandeling oorgeneem het.


Die MK-party het bewerings dat hul leier in ’n ernstige toestand in die hospitaal is, ontken. Die party sê Zuma is dié week vir ’n roetine-ondersoek hospitaal toe.


Zuma se familie het kommer uitgespreek oor die 84-jarige se toestand.


Jacob Zuma, argief. FOTO: News24
Jacob Zuma, argief. FOTO: News24

 
 
 

Comments


bottom of page