ʼn Voël bring ʼn FlySafair-vliegtuig grond toe

Nov 21, 2024
1 min read
Vanoggend, Donderdag 21 November moes ʼn FlySafair-vlug gegrond word tydens sy opstyg vanaf Lanseria Internasionale Lughawe na Durban toe. Met sy opstyg het vlug FA424 ‘n voël getref. Die vliegtuig het ʼn veilige noodlanding daarna gemaak op ʼn ander Johannesburgse aanloopbaan op OR Tambo Internasionale Lughawe. Die gebeurtenis het die vlug met bietjie minder as twee ure vertraag.








Comments