top of page

Sportnuus
FIETSRY: Die Suid-Afrikaanse bergfietsryer, Alan Hatherly, het Sondag sy derde titel op die Wêreldbyeenkoms ingeoes
Die Suid-Afrikaanse bergfietsryer, Alan Hatherly, het Sondag sy derde titel op die Wêreldbyeenkoms ingeoes. Hy het die 2025 UCI XCO...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
TENNIS: Die Wêreldspan het gisteraand in San Francisco hul derde Laverbeker-titel behaal
Die Wêreldspan het Maandagaand in San Francisco hul derde Laverbeker-titel behaal deur Europa met 15-9 te verslaan. Taylor Fritz het die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
NETBAL: Die Kovsies se netbalspan het Maandagaand deurgedring na die finale van vanjaar se Netbal Varsity Beker
Kovsies se netbalspan het Maandagaand deurgedring na die finale van vanjaar se Netbal Varsity Beker kompetisie toe hulle die span van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
RUGBY: Booi tree uit as ‘n ware Springbok-vrouelegende
SA Rugby-president, Mark Alexander, het Nolusindiso Booi as ‘n baanbreker geprys nadat sy haar uittrede aangekondig het. Booi tree weg...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
SOKKER: Ousmane Dembele, is as Ballon d’Or-wenner gekroon
Paris Saint-Germain se voorspeler, Ousmane Dembele, is as Ballon d’Or-wenner gekroon nadat hy sy klub tot ‘n historiese...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
KRIEKET: Die Proteas bring hulle Mace-toer deur Bloemfontein
Die Proteas is onlangs as die Internasionale Krieketraad se Wêreldtoetskampioene gekroon. Die Proteas sal die Mace op toer neem, om 6...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 22, 2025
RUGBY: Rassie hou almal aan die raai oor die Bokspan teen Pumas
Rassie Erasmus het reeds 46 spelers gebruik vanjaar en met sy onvoorspelbare keuses bly dit moeilik om die Springbokspan vooraf te lees....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 22, 2025
SOKKER: Huldeblyke stroom in na Matt Beard se dood
Die voormalige Liverpool- en Chelsea-bestuurder, Matt Beard, is in die ouderdom van 47 oorlede. Beard het agtereenvolgende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 22, 2025
SOKKER: Liverpool het hul perfekte seisoen voortgesit met ’n 2-1 oorwinning teen Everton in die Premierliga
Dit was ’n aksiebelaaide naweek in die Engelse Premierliga. Liverpool het hul perfekte seisoen voortgesit met ’n 2-1 oorwinning in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 22, 2025
ATLETIEK: Suid-Afrika se 4×400 m-span hardloop na brons in Tokio
Die Suid-Afrikaanse 4×400 meter-aflosspan het in gietende reën ’n bronsmedalje gewen by die Wêreldkampioenskap in Tokio. Wayde van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 22, 2025
RUGBY: Die Griekwas en Leeus word gedwing tot veranderinge vir die Curriebeker-finaal die naweek
Die Griekwas-afrigter, Pieter Bergh, het een verandering aangebring vir Saterdag se Curriebeker-finaal teen die Leeus, met Derik...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
KRIEKET: Protea-opener, Tazmin Brits, sê die span is verenig in hul kolfbenadering vir die tweede eendag internasionale wedstryd
Protea-opener, Tazmin Brits, sê die span is verenig in hul kolfbenadering vir die tweede eendag internasionale wedstryd teen Pakistan in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
SOKKER: FIFA het dissiplinêre stappe teen SAFA en middelveldspeler, Teboho Mokoena, ingestel
FIFA het dissiplinêre stappe teen SAFA en middelveldspeler, Teboho Mokoena, ingestel nadat hy gespeel het terwyl hy geskors was. Mokoena...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
NETBAL: Die Baba Proteas maak gereed vir die Netbal Wêreld jeugbeker-uitdaging
Die Spar Baba Proteas se hoofafrigter, Precious Mthembu, sê haar span vestig hulself goed in Gibraltar, terwyl die finale voorbereidings...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
RUGBY: Vrouerugby neem ‘n reusesprong met nuwe nasionale toernooie
SA Rugby het die bekendstelling van die Betway Vroueklubkampioenskap bevestig, tesame met ‘n onder-20 Vrouetoernooi wat volgende maand in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
SOKKER: Simeone het sokker aangespoor om bestuurders meer beskerming teen ondersteunersmishandeling te bied
Diego Simeone het sokker aangespoor om bestuurders meer beskerming teen ondersteunersmishandeling te bied. Dít nadat hy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
RUGBY: Die Leeus se sterre blink tydens hulle prysuitdeling
Die Leeus het Dinsdagaand hul jaarlikse prysuitdeling in Johannesburg gehou, waar Morné van den Berg as agterspeler én speler van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
RUGBY: Losskakel, James O’Connor, is in Australië se groep vir die Rugbykampioenskap wedstryde teen Nieu-Seeland ingesluit
Losskakel, James O’Connor, is in Australië se groep vir die Rugbykampioenskap wedstryde teen Nieu-Seeland ingesluit, ten spyte daarvan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
KRIEKET: Pakistan klop die VAE om ‘n spannende Asië-beker-botsing met Indië op te rig
Pakistan het die Verenigde Arabiese Emirate met 41 lopies in Dubai geklop, ná ‘n polities gelaaide opbou wat die wedstryd met ‘n uur...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
ATLETIEK: Wayde van Niekerk het by die Wêreldkampioenskappe in Tokio sy uitdunwedloop in die 200 meter gewen
Wayde van Niekerk het by die Wêreldkampioenskappe in Tokio sy uitdunwedloop in die 200 meter in 20,19 sekondes gewen en beskryf dit as ’n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
SOKKER: Amazulu het hul onoorwonne reeks tot vier verleng met ‘n oorwinning oor Stellenbosch in die Betway Premierliga
Amazulu het hul onoorwonne reeks tot vier wedstryde verleng met ‘n 2-1 oorwinning oor Stellenbosch, danksy Hendrick Ekstein wie twee...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
TENNIS: Aryna Sabalenka het haar aan die Chinese-Ope onttrek weens ‘n besering
Aryna Sabalenka het haar aan die Chinese-Ope onttrek nadat sy ‘n besering opgedoen het by die Amerikaanse-Ope. Sabalenka het die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
RUGBY: Lynne Cantwell word vereer in die Wêreldrugby-heldesaal
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie het Lynne Cantwell gelukgewens met haar komende inlywing in die Wêreldrugby-heldesaal. Cantwell het die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2025
SOKKER: Barcelona sal Donderdag sonder Lamine Yamal wees vir hul Kampioeneliga-wedstryd teen Newcastle United
Barcelona sal Donderdag sonder Lamine Yamal wees vir hul Kampioeneliga-wedstryd teen Newcastle United weens ‘n liesbesering. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2025
bottom of page

