top of page



Twee afsonderlike Agoa-wetsontwerpe dien tans voor die Amerikaanse senaat
Die Amerikaanse Wet op Groei en Geleenthede in Afrika (Agoa) het tans twee afsonderlike wetsontwerpe wat voor die Amerikaanse senaat dien. Die jongste wetsontwerp bevat geen inligting oor Suid-Afrika se uitsluiting nie. Dit stel ook voor dat, sou die verlenging van Agoa aanvaar word, die Amerikaanse handelstariewe wat voorheen gehef is, terugwerkend aan invoerders terugbetaal word. Die tweede wetsontwerp wat in September verlede jaar ingedien is, stel wel voor dat Suid-Afrika

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 21


Uitvoerders verwelkom die Agoa-verlenging
Suid-Afrikaanse uitvoerders verwelkom die verlenging van die Amerikaanse Wet op Groei en Geleenthede in Afrika (Agoa). Amerika se Huis van Verteenwoordigers het Dinsdag gestem om die wet te verleng ná die verstryking daarvan verlede jaar. Die wetsontwerp sal nou na die Amerikaanse senaat oorgedra word, en indien goedgekeur, sal die Amerikaanse president Donald Trump dit onderteken. Ekonome waarsku Suid-Afrika egter om nie op Amerika vir uitvoere staat te maak nie, maar om pog

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 14


Amerika sê Suid-Afrika sal waarskynlik nie meer deel van Agoa wees nie
Die departement van handel, nywerheid en mededinging het tydens ’n parlementêre portefeuljekomiteesitting gesê daar word verwag dat die hernuwing van Agoa ’n oordrag van huidige Agoa-voordele met bestaande lede sal wees. Dit sal beteken dat Suid-Afrika in die program behoue kan bly. Maroela Media berig die departement het egter nagelaat om by te voeg dat ’n wetsontwerp wat die teendeel aanbeveel, onlangs by die Amerikaanse senaat se finansiële komitee ingedien is. Die Ameri

Saamgestel deur Ilde Roos
Nov 28, 2025
bottom of page

