top of page

Twee afsonderlike Agoa-wetsontwerpe dien tans voor die Amerikaanse senaat

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jan 21
  • 1 min read

Die Amerikaanse Wet op Groei en Geleenthede in Afrika (Agoa) het tans twee afsonderlike wetsontwerpe wat voor die Amerikaanse senaat dien.


Die jongste wetsontwerp bevat geen inligting oor Suid-Afrika se uitsluiting nie. Dit stel ook voor dat, sou die verlenging van Agoa aanvaar word, die Amerikaanse handelstariewe wat voorheen gehef is, terugwerkend aan invoerders terugbetaal word.


Die tweede wetsontwerp wat in September verlede jaar ingedien is, stel wel voor dat Suid-Afrika uitgesluit word.


Albei dokumente dien tans voor die senaat.


FOTO: Joburg Etc.
FOTO: Joburg Etc.

Comments


bottom of page