top of page



Die Spesiale Ondersoekeenheid besorg R1.7 miljard terug aan NSFAS
Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) het R1.7 miljard aan die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema (NSFAS) terugbesorg. Die geld is van universiteite, TVET-kolleges en studente wat nie vir befondsing gekwalifiseer het nie, verhaal. In 'n mediaverklaring sê die SOE die bedrag is deel van die R2 miljard wat hulle tot dusver ontvang het. Hierdie nie-toegekende fondse verteenwoordig ook finansiële hulpbronne wat aangewys is vir studente wat vir befondsing gekwalifiseer het, maa

Saamgestel deur Nadia Pieters
7 days ago


Tekorte in gesondheidsbefondsing word gekritiseer
Cosatu sê hulle is teleurgesteld dat die regering nie al die befondsingstekorte vir die Departement van Gesondheid gedek het nie. Die vakbondfederasie het hul voorleggings in die parlement oor die Spesiale Begrotingswetsontwerp gemaak. Die wetsontwerp bied ‘n bykomende R754-miljoen om die befondsingskortings van die Verenigde State se Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling vir M.I.V./Vigs te dek. Volgens Cosatu se parlementêre koördineerder, Matthew Parks, sal die bykomend

Saamgestel deur Nadia Pieters
Dec 9, 2025


Statistieke Suid-Afrika trek swaar
Die minister van finansies, Enoch Godongwana, kan moontlik later hierdie maand onder druk wees om Statistieke Suid-Afrika uit ’n ernstige geldkrisis te red. Dit wanneer hy die Mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring voorlê. Statistieke Suid-Afrika se jongste jaarverslag toon dat ’n tekort aan befondsing en hoë vakaturekoerse die gehalte van nasionale data bedreig. Die organisasie sê dit sukkel met verouderde IT-stelsels, personeeltekorte en vertragings in opnames soos dié oo

Saamgestel deur Nadia Pieters
Nov 3, 2025
bottom of page

