top of page



‘Suid-Afrika het ‘n onderwyskrisis’
Volgens Bosa het Suid-Afrika ‘n onderwyskrisis, en het ‘n e-pos-hulplyn vir skoleklagtes bekendgestel. Hulle hoop om klagtes wat met onderwys verband hou in te samel en aan die minister van basiese onderwys voor te lê. Die party is van mening dat indien Suid-Afrika die land se onderwysuitdagings wil aanspreek daar ‘n onafhanklike onderwysombudsman aangestel moet word. Bosa-woordvoerder, Roger Solomons, voeg by Suid-Afrika moet ook die huidige 30%-slaagsyfer hersien. Ter illus

Saamgestel deur Nadia Pieters
6 days ago


Bosa sê die matriekslaagsyfer is misleidend
Volgens Bosa is die slaagsyfer vir die matriekklas van 2025 ‘n misleidende syfer - en is in werklikheid laer as 88%. Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, het Maandag die uitslae vir die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamens onthul. Van die meer as 1.7 miljoen leerders wat in 2014 as graad 1’s skool begin het, het slegs byna 680 000 voltydse leerders verlede jaar matriek geslaag. Bosa se woordvoerder, Roger Solomons, sê dit weerspieël die werklike slaagsyfer

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 13


'n Nuwe politieke party sien die lig
Die drie politieke partye, Good, Bosa en Rise Mzansi, het saamgespan om een politieke party te vorm om aan volgende jaar se plaaslike...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 6, 2025
bottom of page

