top of page



Boere is gefrustreerd met die regering se reaksie op BKS
Boere het kommer uitgespreek oor die wyse waarop die regering die verspreiding van bek-en-klouseer hanteer. Boere voer aan dat die minister van Landbou, John Steenhuisen, nie die erns van die siekte verstaan nie. Hulle glo dat die impak vermy kon gewees het as die entstof aan al die betrokke boere beskikbaar gestel was. Boere meen die departement het versuim om die entstof onmiddellik beskikbaar te stel, met rampspoedige gevolge. Die jonste syfers toon daar is tans 256 bev

Saamgestel deur Nadia Pieters
20 hours ago


BKS: Miljoene beeste word vanjaar ingeënt
Meer as 12 miljoen beeste sal vanjaar landwyd teen bek-en-klouseer ingeënt word. Plase in ten minste ses provinsies is gedwing om beeste onder kwarantyn te plaas nadat die siekte opgespoor is. Ekonoom Wandile Sihlobo het aan Eyewitness News gesê dat daar lig aan die einde van die tonnel in die beesvleissektor is, ná ‘n styging in beesvleispryse as gevolg van die huidige uitbreking. Hy sê hoewel die siekte steeds ‘n uitdaging is, dat slagting teen ‘n robuuste tempo sal terugke

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 2


Druk om slenkdalkoors-entstof te registreer neem toe
Na slenkdalkoors die naweek in die Kakamas-Augrabiese gebiede bevestig is, het druk op die registrateur van misstowwe, veevoedsel sowel as landbou- en veemiddels toegeneem. Dit om die registrasie van ‘n nuwe entstof teen dié siekte dringend goed te keur. Volgens Landbouweekblad sloer die aansoek al jare. Die uitbraak is nog ‘n groot terugslag vir die veebedryf aangsien bek-en-klouseer met rasse skrede toeneem en handel reeds baie ontwrig. Daar word verneem dat die entstof vi

Saamgestel deur Nadia Pieters
Nov 18, 2025
bottom of page

