top of page



Mbalula verdedig swart ekonomiese bemagtiging
Volgens die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, is die meeste welgestelde mense in Suid-Afrika wit, met die uitsondering van die mynmagnaat, Patrice Motsepe. Hy sê die land se transformerende wette, soos breëbasis swart ekonomiese bemagtiging, bly nodig om ongelykheid tussen swart en wit mense in Suid-Afrika aan te spreek. Mbalula voeg by die ANC neem kennis van die VSA se ongemak met Suid-Afrika se transformasiewette, terwyl hy beklemtoon dat hulle steeds nodig is om

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 10


Die ANC beskuldig Trump van aggressie
Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die administrasie van die Amerikaanse president, Donald Trump, het besluit om as ‘n aanvaller teen ‘n vreedsame, soewereine nasie op te tree. Mbalula het bygevoeg dat hulle besluit om in die openbaar te kommunikeer dat Suid-Afrika nie as ‘n lid na die G20 genooi sal word nie die ergste aggressie is. LUISTER: Intussen berig Maroela Media dat die woordvoerder van president Cyril Ramaphosa, Vincent Magwenya, sê die regering is b

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 5, 2025


Mbalula sê niemand het Ramaphosa gevra om uit te tree nie
Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê niemand het president Cyril Ramaphosa by die Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) versoek om uit te tree nie. Dit volg nadat Ramaphosa die afgelope naweek aan die NUK gesê het dat as hy gevra word om te bedank, hy dit onmiddellik sal doen. Mbalula sê die president het net van die gerugte wat in die openbaar versprei is, aangespreek. LUISTER: FOTO: Instagram

Saamgestel deur Ilde Roos
Nov 19, 2025


Fikile Mbalula sê AfriForum wil sy korrupsiesaak met ‘misleidende mediaverhore’ heropen
Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het AfriForum se poging om die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) te oorreed om sy...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 7, 2025
bottom of page

