top of page



Hamas oorhandig nog oorskot aan die Rooikruis
Hamas het ’n kis met die liggaam van nog ’n oorlede gyselaar aan die Rooikruis oorhandig. Die oorskot is aan Israeliese magte vir identifikasie oorhandig. Kragtens die Amerikaanse bemiddelde skiet-stilstand-ooreenkoms moes Hamas binne 72 uur al 20 lewende en 28 oorlede gyselaars teruggee, maar Israel beskuldig die groep daarvan dat hulle die proses vertraag. Indien bevestig bly daar ses gyselaars – beide van Israel en die buiteland – nog in Gasa terwyl vredesonderhandelinge s

Saamgestel deur Ilde Roos
Nov 6, 2025


Trump hou vol dat niks die wapenstilstand in die Midde-Ooste in gevaar kan stel nie
Nadat Hamas daarvan beskuldig is dat hulle die wapenstilstandooreenkoms in twee afsonderlike voorvalle oortree het, is ongeveer 104 Palestyne Dinsdagaand in ‘n vlaag Israeliese aanvalle in Gaza dood. Die Hamas-wapenstilstandskending het kort na onthullings gekom dat die oorskot wat die vorige nag deur die terreurgroep terugbesorg is, nie nuut was nie, maar bykomende oorskot wat aan ‘n gyselaar behoort het wie se gedeeltelike oorskot reeds vroeër in die oorlog deur die IDF her

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 30, 2025


Israel en Hamas keur die eerste fase van ’n vredesplan goed
Amerikaanse president Donald Trump sê Israel en Hamas het albei die eerste fase van ’n vredesplan vir Gasa goedgekeur. Hy het op Truth...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 9, 2025


Hamas wil gyselaars uitruil sodat vredesonderhandelinge kan vorder
Die Islamitiese weerstandsbeweging Hamas het versoek dat daar spoedig begin sal word met die uitruil van gyselaars met Israel, terwyl...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 6, 2025
bottom of page

