top of page




Epstein-slagoffers dagvaar die Amerikaanse regering en Google
Slagoffers van die veroordeelde seksoortreder Jeffrey Epstein dagvaar die Amerikaanse regering en Google nadat hul name per ongeluk onthul is. Netwerk24 berig die departement van justisie het in Januarie meer as 3 miljoen lêers bekend gemaak wat verband hou met die ondersoek na Epstein, maar die name van slagoffers, wat veronderstel was om weggelaat te word, is nie verwyder nie. Die klaers sê ongeveer 100 slagoffers se name is onthul en hul private inligting gepubliseer. Self

Saamgestel deur Ilde Roos
Mar 27


Voormalige prins Andrew is in hegtenis geneem
Voormalige prins Andrew Mountbatten-Windsor is op vermoede van wangedrag in ’n openbare amp in hegtenis geneem. Volgens BBC News is die broer van koning Charles tans in aanhouding, terwyl polisie soektogte by adresse in Berkshire en Norfolk uitvoer. Foto’s wys voertuie wat Donderdag by die Sandringham-landgoed in Norfolk aangekom het. Dit volg nadat Thames Valley-polisie bevestig het dat hulle ’n klagte ondersoek oor die beweerde deel van vertroulike inligting deur die voorm

Saamgestel deur Nadia Pieters
Feb 19


Epstein: Lêers kan misdade teen die mensdom wees
Die Verenigde Nasies (VN) sê die bewerings in die Epstein-lêers kan neerkom op misdade teen die mensdom. Reuters berig dat miljoene lêers wat verband hou met die oorlede seksoortreder, Jeffrey Epstein, dui op die bestaan van ‘n wêreldwye kriminele onderneming. Die onderneming het na bewering dade uitgevoer wat voldoen aan die wetlike definisie van misdade teen die mensdom. ‘n Paneel van onafhanklike kundiges wat deur die VN aangestel is, sê die misdade is gepleeg teen die a

Saamgestel deur Ilde Roos
Feb 18


Die WEF ondersoek sy hoof oor Epstein-bewerings
Die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) het ‘n ondersoek van stapel gestuur na sy uitvoerende hoof, Borge Brende, oor sy verhouding met seksoortreder Jeffrey Epstein. Onthullings van die Amerikaanse Departement van Justisie toon dat Brende drie sake-etes met Epstein gehad het. Hy het ook per e-pos en teksboodskap met die veroordeelde seksoortreder gekommunikeer. Die WEF sê hulle het besluit om ‘n onafhanklike hersiening te loods. Die organisasie sê die besluit toon hul verbintenis

Saamgestel deur Ilde Roos
Feb 6


Oud-Prins Andrew kruip weg nadat nog Epstein-lêers onthul word
Andrew Mountbatten-Windsor, die broer van Engeland se Koning Charles, het sy langdurige woning by Royal Lodge ontruim weens nuwe bewerings rakende sy verbintenisse met Jeffrey Epstein. Hy is diskreet na ‘n kothuis in Sandringham verskuif. Reuters berig die besluit volg op onthullings uit onlangs vrygestelde Epstein-lêers, wat daarop dui dat Andrew meer as twee jaar ná Epstein se skuldigbevinding aan kinderseksmisdade kontak met Epstein behou het. Koning Charles het Andrew vo

Saamgestel deur Ilde Roos
Feb 5
bottom of page

