top of page



'n Vermeende moordenaar se familie sit die Bfn-hofbanke vol
Terwyl die slagoffer se kant van die hof leeg was, het die familie van 'n vermeende moordenaar en verkragter van ’n jong vrou wat pas matriek voltooi het, die banke van die landdroshof in Bloemfontein vol gesit. Dit is volgens Netwerk24, wat verder berig aktiviste het ook Woensdag voor die landdroshof betoog tydens die man se eerste verskyning. Thabiso Mabane word aangekla van ontvoering, verkragting en moord nadat Relebohile Makhore se verminkte liggaam die naweek in die Pho

Saamgestel deur Ilde Roos
6 days ago


'n Vrou oorleef ure in 'n oorstroomde Vrystaatse rivier
'n Vrystaatse vrou het vir meer as 12 uur in 'n oorstroomde rivier oorleef deur aan 'n boomtak vas te hou. Die Phuthaditjhaba-polisie ondersoek ‘n saak van poging tot verkragting, sowel as poging tot moord en roof nadat die vrou na bewering deur ‘n taxibestuurder in ‘n oorstroomde rivier gestoot is. Sy is Maandagoggend deur die polisie en munisipale duikers gered. Die vrou het Sondag ‘n taxi van Mabolela Village na Phuthaditjhaba geneem. Die bestuurder het egter na bewering n

Saamgestel deur Ilde Roos
Nov 25, 2025


‘n Vermeende kinderverkragter van Bloemfontein moet vir waarneming gaan
Die man wat daarvan beskuldig word dat hy die driejarige Katleho Leeuw van Glen buite Bloemfontein verkrag en vermoor het, moet na die Vrystaatse Psigiatriese Sentrum vir waarneming gaan. Netwerk24 berig die 30-jarige Kholisiwe Jonas het vir die tweede keer in die Bloemfontein landdroshof verkyn. Jonas het sy borgtogaansoek laat vaar, en die saak is tot 4 Desember vir die aanhoor van die psigiatriese- en verdere misdaadondersoek uitgestel. Katleho se liggaam is verlede maand

Saamgestel deur Nadia Pieters
Nov 5, 2025
bottom of page

