top of page



Outa kritiseer Eskom vir sy dreigement oor ongeregistreerde sonkragstelsels
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) kritiseer Eskom en verskeie munisipaliteite wat dreig om elektrisiteit af te sluit van huishoudings wat nie hul sonkragstelsels registreer nie. Outa sê huishoudings met sonkragstelsels moet nie gedwing word om by Eskom of munisipaliteite te registreer as hul installasies nie elektrisiteit terug in die netwerk voer nie. Die organisasie sê die onlangse dreigemente van boetes en afsluitings is onprakties, irrasioneel en onregverdig,

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 27


Outa kritiseer die herhaalde verlenging van Sanral se raad
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) het die herhaalde verlenging van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) se raad gekritiseer, en waarsku dat dit bestuur en verantwoordbaarheid ondermyn. Outa sê wat ‘n tydelike oortydmaatreël moes wees, het standaardpraktyk geword, wat toesig en openbare vertroue verswak. Die organisasie het ook bevraagteken of die vertraging in die aanstelling van ‘n nuwe raad doelbewus is. Outa se uitvoerende hoof, Wayne Duvenage, v

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 20


Outa eis dat Sanral-tendertoekennings onafhanklik ondersoek word
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) versoek die minister van Vervoer, Barbara Creecy, om ‘n onafhanklike forensiese ondersoek na tendertoekennings deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) te loods. Dit volg nadat Sanral voorstelle verwerp het dat die bevindinge van sy ondersoek na die Masekwaspoort-tendertoekenning, van R1.7miljard, ‘n ondersoek regverdig na l adie tenders wat dit aan die China State Construction and Engineering Corporation toegeken

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 11


Outa vaar uit teen die heraanstelling van Inseta uitvoerende hoof
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) sê hulle is teleurgesteld oor die heraanstelling van die hoof-uitvoerende bestuurder van die Versekeringssektor se Onderwys- en Opleidingsowerheid (Inseta). Die minister van Hoër Onderwys, Buti Manamela, het onlangs aangekondig dat Gugu Mkhize vir nog ’n vyfjaartermyn as uitvoerende hoof heraangestel sal word. Outa glo dit was nie die regte besluit nie, en volgens Outa se Wayne Duvenhage is dit duidelik, gegewe die ernstige best

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 25, 2025
bottom of page

