top of page




Phala Phala: ‘Belastingbetalers moenie betaal nie’
Bosa sê belastingbetalers moenie betaal vir president Cyril Ramaphosa se regsuitdagings in die Phala Phala-saak nie. Dit kom nadat Ramaphosa dokumentasie in die Wes-Kaapse hooggeregshof ingedien het om die Artikel 89-paneel se Phala Phala-verslag tersyde te stel. Die party sê dat hoewel die president die reg het om homself in die hof te verdedig, openbare geld nie gebruik moet word vir persoonlike regsverdediging wat gekoppel is aan sy private plaas nie. Bosa se woordvoerder,

Saamgestel deur Ilde Roos
4 days ago


Die DA het sy span aangekondig vir die afsetting-ondersoek
Die DA het sy span aangewys wat in president Cyril Ramaphosa se parlementêre afsetting-ondersoek sal dien. Die party se nuwe parlementêre leier, George Michalakis, het homself sowel as die party se veteraan-regskundige, Glynnis Breytenbach, ingesluit. Die party se adjunk-hoofsweep, Bax Nodada, die nasionale woordvoerder, Karabo Khakhau, en Nazley Sharif sal die party se koukus van vyf afrond. Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het partye versoek om hul v

Saamgestel deur Armando Pieters
May 17


Phala Phala: ActionSA versoek dat die ondersoek heropen word
ActionSA het die Openbare Beskermer versoek om sy Phala Phala-ondersoek te heropen. Dit volg op ‘n verdoemende verslag wat onlangs deur die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat gedeklassifiseer is oor die beweerde toesmeerdery van die inbraak en diefstal in 2020 by president Cyril Ramaphosa se plaas. Die verslag beveel onder andere dissiplinêre stappe aan teen die hoof van Ramaphosa se beskermingseenheid, generaal-majoor Wally Rhoode, en ‘n ander ondersoekbeampte wat hom

Saamgestel deur Ilde Roos
Apr 17


Phala Phala: Die verslag is nie meer topgeheim nie
Die verslag van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) oor die inbraak en diefstal by president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-plaas is gedeklassifiseer. Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, het in antwoord op ‘n skriftelike parlementêre vraag van die ATM bevestig die verslag is verlede maand gedeklassifiseer. Hy sê dat Opod, ná oorweging van die aanvanklike redes vir die topgeheime klassifikasie en openbare belang, tot die besluit gekom het dat

Saamgestel deur Ilde Roos
Mar 3
bottom of page

