top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Phala Phala: ‘Belastingbetalers moenie betaal nie’

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 4 days ago
  • 1 min read

Bosa sê belastingbetalers moenie betaal vir president Cyril Ramaphosa se regsuitdagings in die Phala Phala-saak nie. Dit kom nadat Ramaphosa dokumentasie in die Wes-Kaapse hooggeregshof ingedien het om die Artikel 89-paneel se Phala Phala-verslag tersyde te stel.


Die party sê dat hoewel die president die reg het om homself in die hof te verdedig, openbare geld nie gebruik moet word vir persoonlike regsverdediging wat gekoppel is aan sy private plaas nie.


Bosa se woordvoerder, Roger Solomons, sê hierdie saak kan slegs opgelos word deur volle deursigtigheid en verantwoordbaarheid voor die parlement.


LUISTER HIER:


Roger Solomons

FOTO: Mail & Guarian
FOTO: Mail & Guarian

Comments


bottom of page