top of page



'Dis belangrik om in die onderwyssektor te belê'
Dis van uiterse belang om in die onderwyssektor te belê. So sê die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube. Sy het vroeër afgevaardigdes tydens die bekendstelling van die Onderwysuitkomstefonds toegespreek. Befondsing is van die regering, sakeondernemings en skenkers verkry om vroeë leerdienste uit te brei en uitkomste vir kinders van nul tot vyf jaar te verbeter. Die finansiering van R496-miljoen is daarop gemik om toegang tot gehalte Vroeë Kinderversorging en -onderwy

Saamgestel deur Nadia Pieters
Dec 2, 2025


Die hoeveelheid tienerswangerskappe in die Vrystaat is skokkend
Die Departement van Basiese Onderwys bly diep bekommerd oor die duisende skoolgaande leerlinge wat swanger word. Netwerk24 berig die minster van onderwys, Siviwe Gwarube, het onthul dat daar van April verlede jaar tot Maart vanjaar net oor die 2 800 kinders swanger geraak het. Die kinders was almal tussen die ouderdom van 10 en 14 jaar. Intussen berig Newskoop die DA in die Vrystaat beweer die provinsiale departement versuim om aan die kinderwet te voldoen. Die wet vereis d

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 29, 2025


Gwarube is bekommerd oor vertraagde toelaes vir onderwysassistente
Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê sy is bekommerd oor die vertragings in toelaebetalings aan onderwys- en algemene...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 7, 2025


Die Vrystaatse onderwysdepartement het meer as R2.5 miljoen se boetes
Die Vrystaatse Onderwysdepartement het meer as R2.5 miljoen aan boetes opgebou. Dit aangesien betalings aan die Suid-Afrikaanse...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 3, 2025
bottom of page

