top of page



Meer leefstyloudits gaan gedoen word
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens wil nuwe wette instel wat verreikende leefstyloudits moontlik sal maak. Die voorstelle is daarop gemik om die Finansiële Intelligensiesentrum statutêre mag te gee om leefstyloudits uit te voer op belastingbetalers wie se lewenstyle nie by hul inkomste pas nie. Die sentrum sal bepaal of ‘n persoon se lewenstandaard ooreenstem met die inkomste uit wettige bronne wat aan hulle toegeskryf kan word. Sodra onverklaarbare welvaart geïdentifiseer en

Saamgestel deur Nadia Pieters
2 days ago


Belastingkundiges waarsku Suid-Afrikers in die buiteland
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens verskerp hul optrede teen Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon, met belastingkundiges wat waarsku dat baie verborge belastingrisiko’s in die gesig staar. Tax Consulting SA sê deur die land te verlaat of van burgerskap afstand doen beëindig nie outomaties belastingverpligtinge nie. Die firma waarsku dat hierdie algemene misverstand individue jare later aan groot belastingverpligtinge kan blootstel. Kenners verduidelik dat die Suid-Afri

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 13


Vlugte na Kaapstad word dalk verminder
Weens brandstoftekorte oorweeg internasionale lugdienste dit om vlugte na Kaapstad te verminder. Brandstofverskaffers sukkel om toegang tot brandstofreserwes by die hawe van Kaapstad te kry. News24 berig brandstofverskaffers sukkel al meer as ‘n maand om toegang tot die brandstofvoorraad te kry weens ‘n dispuut met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Volgens die inkomstediens is die saak vertroulik. Ten minste vyf internasionale lugdienste is afhanklik van die Burgan Kaap-ter

Saamgestel deur Nadia Pieters
Nov 18, 2025
bottom of page

