top of page



‘n Vrystaatse speurder slaap in die tronk
'n Speurder verbonde aan die Vrystaatse Eenheid vir Veediefstal en Bedreigde Spesies slaap dié naweek in die tronk. Nova News berig hy het vroeër die week in die hof verskyn na hy vir ‘n tweede keer in hegtenis geneem is. Die 58-jarige Adjudant-offisier, Ferdinand van Vuuren, is aanvanklik vir die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen in hegtenis geneem. Hy is blykbaar op ‘n waarskuwing vryelaat na hy in die hof verskyn het. Van Vuuren is weer later in hegtenis geneem na

Saamgestel deur Nadia Pieters
Dec 6, 2025


Korrektiewe dienste ondersteun 'n voorstel dat selfoonsein in tronke geblokkeer word
Die nasionale kommissaris van die departement van korrektiewe dienste, Makgothi Thobakgale, het ‘n voorstel om selfoonseine in...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 30, 2025


‘n Vermiste jongman is in die tronk opgespoor
‘n Vermiste 19-jarige wat die afgelope week gesoek is, is in die tronk gevind. Polisiewoordvoerder Adjudant-offisier Mmako Mophiring, sê...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 30, 2025
bottom of page

