top of page



'n Jong dokter kwalifiseer onder dié wat haar lewe as baba gered het
Meer as 20 jaar nadat twee dokters om haar lewe geveg het, was Jana Campbell weer in hul teenwoordigheid – dié keer nie as ’n pasiënt nie, maar as ’n gekwalifiseerde dokter. Netwerk24 berig Campbell het onlangs haar MBChB-graad tydens die fakulteit gesondheidswetenskap se gradeplegtigheid aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) ontvang. Sy is in Januarie 2002 prematuur in Vryburg in Noordwes gebore. Sy is per ambulans na Universitas-Akademiese Hospitaal in Bloemfontein geb

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 15, 2025


Akademiese aktiwiteite aan die UV hervat
Akademiese aktiwiteite aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) sal Maandag hervat, nadat dit vir ’n week opgeskort is weens die geweld op die kampus. Die UV se woordvoerder, Lacea Loader, sê die akademiese kalender is gewysig om die suksesvolle voltooiing van die 2025- akademiese jaar te verseker. Netwerk24 berig Loader sê die einde van die vierde kwartaal sal uitgestel word en die begin van die hoof-jaareindeksamens sal van 3 na 10 November verskuif word. Dié besluit is v

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 20, 2025


Die UV loods hul kunste-instituut in Bloem
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het amptelik hul Internasionale Instituut vir die Kunste (IIA) by die Scaena-teater op die...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 7, 2025
bottom of page

