top of page



‘Vermiste’ toeriste slaap langs rivier
Poolse toeriste wat deur veldwagters as vermis aangemeld is, is tydens ‘n grootskaalse soektog opgespoor nadat hulle langs ‘n rivier geslaap het. Nuusflits berig volgens polisiewoordvoerder, lt.kol. Jabu Ndubane het veldwagters by die Dientjie-polisie, in Graskop, aangemeld dat die twee vroue nie van die Belvedere-staproete teruggekeer het nie. Hulle het vroeër die oggend vir die roete in die Bourke’s Luck Potholes-omgewing bespreek, maar teen laat die aand was daar nog geen

Saamgestel deur Nadia Pieters
Nov 16, 2025


Die vermiste Glen-seuntjie se ma glo die ontvoering is uit wraak
Die ma van die vermiste vyfjarige seuntjie van Glen buite Bloemfontein glo haar kind is deur ’n familielid uit wraak ontvoer. Dit kom nadat haar man, Kholisiwe Jonas, na bewering die driejarige Katleho Joy Leeuw verkrag en vermoor het. Die vermiste seuntjie, Onkarabetse Leeuw, is Saterdag omstreeks 16:00 laas gesien. Netwerk24 berig sy ma, Rethabile Leeuw, sê voor haar seun se verdwyning het iemand in die familie aan haar gesê dit is onregverdig dat sy nog haar twee kinders h

Saamgestel deur Ilde Roos
Nov 11, 2025


Elke hond kry sy dag - al neem dit 13 jaar
’n Ou, verwaarloosde straathond se storie het almal stomgeslaan toe daar vasgestel is dié hond is toe al die tyd ’n gesin van Oranjezicht...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 1, 2025
bottom of page

