top of page



Menslike oorskot is op ‘n konstruksieterrein in die Vrystaat gevind
Dele van menslike skedels is tydens die installering van ondergrondse aardkabels by die Ilikwa Solar Power-terrein buite Parys, in die Vrystaat, gevind. Parys Gazette berig die dele is vermoedelik van twee mense wat in ‘n vlak graf begrawe was. Ilikwa het gemeenskapslede gerusgestel dat die ontdekking met sorg en respek hanteer is, in volle ooreenstemming met die riglyne van die betrokke owerhede, en met behoorlike inagneming van die gebied se kulturele en historiese erfeni

Saamgestel deur Nadia Pieters
2 days ago


'n Liggaam is in 'n vlak graf in die Vrystaat gevind
‘n Liggaam is in ‘n vlak graf in ‘n oop veld in Voggelfontein net buite Bethlehem in die Vrystaat gevind. Polisiewoordvoerder, adjudant-offisier Mmako Mophiring, sê in ‘n verklaring ‘n inisiasieskool-onderwyser het glo Saterdagoggend hout in die area bymekaar gemaak toe hy die vlak graf ontdek. Hy het die polisie dadelik in kennis gestel. Met hul aankoms het die polisie ‘n liggaamsdeel by die graf gesien uitsteek. Die liggaam sal na ‘n staatslykshuis vervoer word om die oorsa

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 21, 2025


Menslike oorskot is in ‘n vlak graf gevind
Menslike oorskot is in ‘n vlak graf by Doorn, Welkom, gevind. Vrystaatse polisiewoordvoerder, Sersant Palesa Thabana, sê in ‘n...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 6, 2025
bottom of page

