top of page



VS dorpe gaan weer gebuk onder waterprobleme
Inwoners van Senekal en Matwabeng in die Vrystaat word deur ernstige watertekorte geraak weens infrastruktuurprobleme, hoë waterverbruik en vertragings in herstelwerk aan verskeie sleuteltoevoerpype. Vrystaat Kroon berig 'n multi-miljoenrand-watervoorsieningprojek is onder konstruksie, maar dit sal eers na verwagting teen middel 2026 voltooi wees. Intussen bly die gemeenskappe afhanklik van ‘n waterstelsel wat onder toenemende druk verkeer. Die hoofwater-toevoerpyp vanaf Cyfe

Saamgestel deur Ilde Roos
7 days ago


Verwarring heers oor die aanskaf van 'n Nigeriese waterpomp vir Brandfort
Inwoners van Brandfort is hoogs ontsteld ná verwarring oor 'n waterpomp. Die dorp is reeds meer as 'n week sonder water. Netwerk24 berig die VF Plus-raadslid, Willem Potgieter, sê die munisipale direkteur is Maandag deur die huidige diensverskaffer ingelig dat die spesifieke pomp nie in Suid-Afrika beskikbaar is nie, maar van Nigerië ingevoer kan word. By verdere navraag is daar vasgestel dat ’n ander vorige diensverskaffer wel tans ’n soortgelyke pomp in Johannesburg beskikb

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 8


‘n Watertekort wag vir Bfn tydens beplande instandhoudingswerk
Die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit het ‘n kennisgewing uitgereik oor beplande onderhoudwerk aan die Maselspoort-waterbehandelingsaanleg. Volgens die kennisgewing behels dit grootskaalse onderhoud, wat insluit die inspeksie, skoonmaak en onderhoud van verwante tenks. Die onderbreking sal na verwagting 36 uur duur, en is geskeduleer vir 8 en 9 Januarie. Die areas wat moontlik geaffekteer kan word, is Noordhoek, Hilton en Raymond Mhlaba-straat. Inwoners word aangeraai o

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 6


Dag Nul kruip al nader vir Kaapstad
Kaapstad se langtermyn-watersekerheid is onder toenemende druk namate verbruik styg en klimaatvooruitskattings laer reënval in die toekoms aandui. Daar is ʼn beroep op ’n meer aktiewe reaksie nadat vroeë droogtetoestande in Oktober opgemerk is. Daaglikse waterverbruik het reeds die geskatte 850 miljoen liter oorskry. Kenners meen inwoners en besighede moet leefstylaudits doen om verbruik te verminder en waarsku dat die stad net een swak reënseisoen van nog ’n Dag Nul af is. Da

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 29, 2025


Water moet 'n nasionale prioriteit wees
Adjunkpresident Paul Mashatile het ’n veelvlakkige plan bekendgestel om Suid-Afrika se munisipale waterkrisis aan te spreek. Hy het ’n afname in munisipale waterkapasiteit genoem, met nasionale betroubaarheid van 68% en verswakkende waterkwaliteit in 60% van stelsels. Die regering belê in infrastruktuur, openbare-private vennootskappe soos die Olifantsrivier-model en gemengde finansieringsprojekte om grootmaatwater te verseker. Mashatile het ook gemeenskappe opgeroep om korru

Saamgestel deur Ilde Roos
Nov 26, 2025
bottom of page

