top of page

Aansienlike besparings wag vir dieselverbruikers

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Sep 2
  • 1 min read

Dieselverbruikers kan van Woensdag af aansienlike besparings by die pompe verwag, terwyl petrol 'n geringe verlaging sien. Volgens IOL het die Departement van Minerale en Petroleumbronne die amptelike brandstofprysaanpassings vir September aangekondig. Die prys van diesel sal met tussen 56 en 57 sent daal, terwyl beide grade petrol slegs 'n verlaging van vier sent sal sien. Laer internasionale petroleum- en dieselprodukpryse is grootliks verantwoordelik vir die maand se aanpassing, met dieselkoste wat as gevolg van stygende voorraad, teen 'n meer beduidende koers gedaal het gedurende die vorige oorsigtydperk.

 
 
 

Comments


bottom of page