top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Afriforum skenk voorraad aan 'n VS kinderhuis

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Mar 31
  • 1 min read

AfriForum se Bethlehem-tak in die Vrystaat het saam met plaaslike ondernemings ’n maand se kosvoorraad aan die Charlotte Theron-kinderhuis geskenk. Die skenking sluit basiese voedsel en vars produkte in en behoort tot vier weke te hou.


Die kinderhuis, wat sowat 450 kinders versorg, is grootliks afhanklik van gemeenskapsteun.


Die inisiatief was deel van ’n plaaslike kosinsameling in Maart, met ’n beroep op die breër gemeenskap om die instelling te bly ondersteun.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page