top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

AfriForum vra die formalisering van samewerking tussen die polisie en buurtwagte

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 1
1 min read

AfriForum sê samewerking tussen die Suid-Afrikaanse Polisiediens en buurtwagte moet geformaliseer word om misdaad meer doeltreffend te bekamp.


Die organisasie verwelkom die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, se erkenning dat gemeenskappe ’n belangrike rol speel. Die organisasie wys ook daarop dat vorige projekte waar daar samewerking tussen buurtwagte en die polisie was, grootliks suksesvol was.


AfriForum se hoofwoordvoerder vir Gemeenskapsveiligheid, Jacques Broodryk, sê die kapasiteit bestaan reeds in talle gemeenskappe en die regering moet dit nou beter benut.


LUISTER HIER:


Jacques Broodryk

Jacques Broodryk. FOTO: AfriForum
Jacques Broodryk. FOTO: AfriForum

 
 
 

Comments


bottom of page