Afrika-lande moet werk om hul ekonomieë te integreer
- Saamgestel deur Ilde Roos

- 27 minutes ago
- 1 min read
President Cyril Ramaphosa sê lande in Afrika moet werk om hul ekonomieë verder te integreer.
Ramaphosa het die simposium oor Volhoubare Infrastruktuurontwikkeling van Suid-Afrika in Kaapstad toegespreek. Die geleentheid het ten doel om belyning met die doelwitte van die Verenigde Nasies se Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte te fasiliteer.
Ramaphosa sê infrastruktuur is fundamenteel vir die integrasie van ekonomieë.
LUISTER HIER:
President Cyril Ramaphosa








Comments