top of page

Amerika bly 'n belangrike handelsvennoot vir Suid-Afrika

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jul 17, 2025
  • 1 min read

President Cyril Ramaphosa sê Amerika bly ’n belangrike handels- en beleggingsvennoot vir Suid-Afrika.

Hy het tydens die Presidensie se begrotingsstemming verwys na die suksesvolle besoek aan die VSA in Mei, wat samewerking versterk het. Hy het verder gesê dat onderhandelinge reeds met die VSA begin is om die 30 persent tarief wat op 1 Augustus inskop te bespreek.

Ramaphosa sê voortgesette dialoog en samewerking is noodsaaklik vir nasionale belange.

LUISTER: 

 
 
 

Comments


bottom of page