top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Amerika gaan meer troepe na die Midde-Ooste stuur

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • Mar 26
  • 1 min read

Daar word verwag dat Amerika meer troepe na die Midde-Ooste sal stuur ten spyte van Donald Trump se bewerings dat ‘n moontlike ooreenkoms met Iran binnekort bereik kan word.


Trump het hierdie week beweer dat daar gesprekke met Iran is, en Teheran het toegewings gemaak om die konflik te beëindig. Amerika en Israel het verlede maand aanvalle teen Iran geloods.


Die Moslemstaat het teruggekap en Israel en buurlande aangeval. Die konflik het gelei tot ‘n wêreldwye energiekrisis, aangesien Iran olieskepe geblokkeer het om die Straat van Hormuz oor te steek.


Israel en Iran. FOTO: Stimson Centre
Israel en Iran. FOTO: Stimson Centre

 
 
 

Comments


bottom of page