top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Beplande waterpypwerk is suksesvol voltooi

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 1 day ago
  • 1 min read

Beplande werk aan 'n hoofwaterpyplyn in Bloemfontein is suksesvol voltooi. Volgens 'n verklaring van die Mangaung Metro Munisipaliteit is die grootmaatwatermeter ook geïnstalleer.


Vordering met die oorblywende beplande werk is tans aan die gang, en spanne is steeds op die terrein om te verseker dat alle uitstaande werk afgehandel word.


Rosestad-nuus het vroeër berig van 'n beplande wateronderbreking op 23 en 24 Junie vir instandhoudingswerk, en dat lae waterdruk of onderbrekings in dele van die stand kon voorkom.


FOTO'S: Facebook
FOTO'S: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page