BKS: Die roetine-inentingskema is gepubliseer
- Saamgestel deur Ilde Roos

- 1 hour ago
- 1 min read
Die regering het die roetine-inentingskema vir bek-en-klouseer amptelik in die Staatskoerant gepubliseer.
Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het die stap tydens ‘n media-inligtingsessie aangekondig en dit beskryf as ‘n belangrike stap in die beskerming van die veesektor. Die program sal ten volle deur die regering befonds word, terwyl kommersiële vennote in staat gestel word om te help met vinnige inentingsuitrol.
Steenhuisen sê die skema is daarop gemik om siektebeheerpogings te versterk en die ekonomiese impak op boere te beperk.
LUISTER HIER:
John Steenuisen








Comments