top of page

Bobby se seun verloor amper sy sig

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 3 hours ago
  • 1 min read

Die sanger Bobby van Jaarsveld se seun, Leben, het 90% sig verloor nadat 'n laser in sy oog geskyn is.


Luidens sy plasing op sosiale media het hulle gebid dat hy nie sy oog sou verloor nie.


Volgens hom het die dokter ná 'n suksesvolle operasie gesê dit is 'n wonderwerk, want min mense se oë kan gered word ná so iets.


Hy moedig ouers aan om lasers weg te hou van kinders af.


Bobby van Jaarsveld en sy seun, Leben. FOTO: Facebook
Bobby van Jaarsveld en sy seun, Leben. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page