top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Bozell hou vol die “Kill the Boer”-dreunsang is haatspraak

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Apr 9
  • 1 min read

Die nuwe Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Leo Bozell, sê die “Kill the Boer”-dreunsang is verkeerd en behoort as haatspraak beskou te word.


Hy het met die media gepraat nadat hy sy geloofsbriewe aan president Cyril Ramaphosa oorhandig het.


Bozell het voorheen soortgelyke opmerkings gemaak, maar later daarvan teruggetree en om verskoning gevra.


Hy sê hoewel hy die hof se beslissing respekteer dat die lied as ’n strydlied beskou word en nie haatspraak is nie, glo hy die uitspraak kan verkeerd wees.


LUISTER HIER:

Leo Bozell

Leo Bozell. FOTO: Times Live
Leo Bozell. FOTO: Times Live

 
 
 

Comments


bottom of page