top of page

Britney Spears verkoop al haar musiek

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Feb 11
  • 1 min read

Die pop-sensasie Britney Spears het die regte tot haar hele musiekkatalogus verkoop.


Die BBC berig die 44-jarige het dit aan 'n onafhanklike musiekvervaardiger, Primary Wave, vir ongeveer $200 miljoen verkoop.


Die sanger se langdurige kuratorskap het vir lank haar persoonlike en professionele lewe voorgeskryf.


In Januarie 2024 het sy gesê sy sal nooit weer na die musiekbedryf terugkeer nie. Die laaste liedjie wat sy vrygestel het, was saam met Elton John in 2022.


Britney Spears. FOTO: BBC
Britney Spears. FOTO: BBC

 
 
 

Comments


bottom of page