top of page

Cholota se poging om inhegtenisneming onwettig te verklaar misluk

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Jan 23
  • 1 min read

Die Bloemfontein-hooggeregshof het die voormalige premier van die Vrystaat, Ace Magashule, se voormalige persoonlike assistent se poging om haar inhegtenisneming onwettig te laat verklaar, van die hand gewys. Die voormalige assistent, Moroadi Cholota wou hê dat haar klagte van bedrog en korrupsie teruggetrek word. Cholota staan tereg op klagte wat verband hou met die 255-miljoen rand asbesdakverwyderingskandaal. Sy is in Augustus uit die Verenigde State uitgelewer. Cholota is tans uit op borgtog.

 
 
 

Comments


bottom of page