Cosatu verwelkom besluit om die repokoers onveranderd te hou
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Mar 27
- 1 min read
Die vakbondfederasie Cosatu het die Suid-Afrikaanse Reserwebank se besluit om die repokoers onveranderd te hou, verwelkom. Die bank het die besluit Donderdag aangekondig.
Cosatu sê die bank se besluit is ondanks toenemende druk op inflasie as gevolg van verwagte brandstofprysstygings.
Cosatu se parlementêre koördineerder, Matthew Parks, het die regering versoek om Suid-Afrikaners teen die verwagte brandstofprysstygings te beskerm.
LUISTER HIER:
Matthew Parks








Comments