top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die DA verwelkom Lamola se verwerping van rasgebaseerde beleid

Writer: Saamgestel deur Jana Roos
Saamgestel deur Jana Roos
5 minutes ago
1 min read

Die DA sê hy verwelkom die minister van Internasionale Betrekkinge, Ronald Lamola, se verwerping van Amerikaanse rasgebaseerde beleid.


Lamola het die Amerikaanse vlugtelingprogram as Apartheid 2.0 beskryf terwyl hy Saterdag die Congressional Black Caucus Foundation in Washington toegespreek het.


Die DA sê minister Lamola moet nou dieselfde beginsel in Suid-Afrika toepas deur die ANC se rasgebaseerde wette en beleid teen te staan. Die DA se Ryan Smith sê Lamola behoort in die kabinet en die parlement te bewys dat sy teenkanting opreg en konsekwent is.


FOTO: Truth
FOTO: Truth

 
 
 

Comments


bottom of page