top of page

CRAVENWEEK RUGBY: Dag 2 sorg weer vir kookwater spel in Middelburg

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jul 9, 2025
  • 1 min read

Dag 2 van die o.18 Cravenweek het weer aanskoulike rugby opgedis. Die Luiperds en Valke het gelykop gespeel met 29 - 29 terwyl die Grens verras het met ‘n 36 – 17 oorwinning oor die Griekwas. Die Haaie het die Oostelike Provinsie uit die pad gevee met 41 – 10 terwyl die WP hul buurman die Boland oorrompel het met 80 – 18. Woendag se bepalings is as volg: 10h00: Limpopo Blou Bulle vs. Griffons 11h30: Westelike Provinsie XV vs. Pumas 13h00: Vrystaat vs. Blou Bulle 14h30: Leeus vs. SWD Alle wedstryde word regstreeks op  SuperSport 211  uitgesaai.

 
 
 

Comments


bottom of page