top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Daar is ‘n toename in ontvoerings regoor SA

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • May 27
  • 1 min read

Die Personeelvereniging vir die Motorbedryf, Misa, het kommer uitgespreek oor die toename in ontvoerings regoor Suid-Afrika.


Volgens die organisasie word sowat 27 mense elke dag in die land ontvoer – hetsy vir roof of lospryse.


Gauteng het die hoogste aantal ontvoerings aangeteken, met meer as 2 400 gevalle tussen Januarie en Maart vanjaar.


Misa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê mense moet waaksaam bly en stappe doen om hulself teen ontvoerders te beskerm.


LUISTER HIER:


Phakamile Hlubi Majola

Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page