top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die adjunkminister vra vir strawwer optrede oor werkplekveiligheid

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Mar 20
  • 1 min read

Die adjunkminister van Indiensneming en Arbeid, Jomo Sibiya, vra vir gevolge vir werkgewers wat beroepsgesondheid en -veiligheid ignoreer.


Die departement het vandeesweek ’n tweedaagse konferensie oor dié kwessie in Boksburg aangebied.


Sibiya sê dit is onaanvaarbaar dat werkers beseer word terwyl hulle hul werk doen.


Hy waarsku dat die versuim om gesondheids- en veiligheidswette na te kom, die waardigheid van werkers ondermyn.


LUISTER HIER:

Jomo Sibiya

Jomo Sibiya. FOTO: Facebook
Jomo Sibiya. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page