top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die adjunkpresident sal Lekota se lofrede lewer

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 2 hours ago
  • 1 min read

Die adjunkpresident Paul Mashatile sal die lofrede by die begrafnis van die oorlede voormalige minister van verdediging en stigter van Cope, Mosiuoa Lekota, lewer.


Lekota is verlede week in die ouderdom van 77 oorlede.


Hy sal Saterdag met ‘n Spesiale Amptelike Begrafnis Kategorie 2 in Bloemfontein vereer word. Die Presidensie sê Mashatile sal namens president Ramaphosa en die Republiek van Suid-Afrika praat.


Mosiuoa Lekota. FOTO: SABC News
Mosiuoa Lekota. FOTO: SABC News

Comments


bottom of page