Die basiese onderwyssektor lekgotla begin
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Jan 20
- 1 min read
Die basiese onderwyssektor lekgotla sal na verwagting Dinsdag by die Birchwood Hotel en Konferensiesentrum in Benoni in Gauteng begin.
Die jaarlikse geleentheid is daarop gemik om leerderuitkomste regoor die onderwyswaardeketting te verbeter. Verskeie belanghebbendes sal na verwagting reflekteer, gesprekke voer en beplanning doen vir die akademiese jaar.
Die Departement van Basiese Onderwys se Terence Khala sê besondere klem bly op onderwyserontwikkeling, pedagogiese ondersteuning en die program vir sorg en ondersteuning vir onderrig en leer.
LUISTER:
Terence Khala







Comments