top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die DBO verwelkom die afhandeling van die nasien van die matriek-eksamen

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 15, 2025
1 min read

Die Departement van Basiese Onderwys verwelkom die suksesvolle voltooiing van die nasien van die matriekeksamen.


Die departement bedank die nasieners en sê hul toewyding aan akkuraatheid en etiese gedrag verseker die geloofwaardigheid en betroubaarheid van die eksamenstelsel.


Die woordvoerder van die Departement van Basiese Onderwys, Terrence Khala, sê post-nasienprosesse sal nou voortduur.


LUISTER:


Terrence Khala

Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page