Die EU belowe miljoene rand vir skoolveiligheid in SA
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Jan 20
- 1 min read
Die Europese Unie (EU) het ongeveer R95 miljoen belowe om skoolveiligheid in Suid-Afrika te help verbeter. Die fondse sal help om die plaag van boeliegedrag en geslagsgebaseerde geweld in skole te bestry.
Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, sê die fondse sal aangewend word vir skoolgebaseerde intervensies en voorkomingsopvoedingsprogramme.







Comments