Die G7 sal strategiese oliereserwes vrystel

Oct 3
1 min read
Frankryk se president Emmanuel Macron sê die Groep van Sewe (G7) sal tot 100-miljoen vate strategiese oliereserwes vrystel namate die oorlog in Iran voortduur.
Die oorlog het tot 'n styging in wêreldwye olie- en energiepryse gelei. Die G7 sê die vrystelling van die olie sal oor die volgende vier maande deur die Internasionale Energie-agentskap gekoördineer word.
Hierdie vrystelling sal 'n aansienlike hoeveelheid diesel insluit wat vroeg in die proses vrygestel word.









Comments