top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'Die Gesondheidsdept. moet tred hou van dié wat uit Tvet-kolleges val

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 2 days ago
  • 1 min read

Bosa sê die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding moet rekening hou met die aantal jongmense wat uit Tvet-kolleges val.


Volgens die party sê die minister van Hoër Onderwys, Buti Manamela, dat die departement nie data het om uitvalsyfers te bereken nie. Die minister sê dit moet reggestel word.


Bosa se woordvoerder, Graham Charters, sê die party sal hierdie kwessie in die parlement opneem.


LUISTER HIER:


Graham Charters

Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page